lewensoriëntering
vir die juffrou
VAKKE WAT VEREIS WORD - STUDIERIGTINGS
FAKULTEIT
GENEESKUNDE EN GESONDHEIDSWETENSKAPPE
AGRIWETENSKAPPE
LETTERE EN SOSIALE
WETENSKAPPE
EKONOMIESE EN BESTUURWETENSKAPPE
OPVOEDKUNDE
INGENIUERSWESE
REGSGELEERDHEID
NATUURWETENSKAPPE
TEOLOGIE
MOONTLIKE LOOPBAANOPSIES
Mediese dokter; dieetkunde; fisioterapeut; arbeidsterapeut; spraak-taalterapeut.
Bosboukundige; voedselwetenskaplike; beroepe in diere- en gewasproduksie; bewaringekoloog; landbou-ekonoom; wynmaker; kelderbestuurder; beroepe in agronomie, grondverbouing of agritoerisme; algemene boerdery; konsultant.
Menslikehulpbronbestuurder; sportwetenskaplike; inligtingspesialis; politikus; sielkundige, maatskaplike werker; akteur; dramaturg; grafiese ontwerper; kunstenaar; staatsamptenaar; taalkundige; musikant; joernalist (nagraadse program); projekbeplanner; onderwyser.
Geoktrooieerde rekenmeester; bestuursrekenmeester; aktuaris; ekonoom; entrepreneur; beleggingsbestuurder; finansiële bestuurder, bemarkings bestuurder, menslik- hulpbronbestuurder; logistieke bestuurder; risikobestuurder; rekenaarwetenskaplike); bedryfsielkundige.
Onderwyser: grondslag-, intermediêre of senior fase (R tot 9); opvoedkundige sielkundige; (indien jy n hoërskoolonderwyser wil word, moet jy eers 'n B-graad doen met die vak(ke) waarin jy wil onderrig en dan die Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS).
Chemiese, siviele, elektriese en elektroniese, meganiese, megatroniese of bedryfsielkundige.
advokaat; prokureur; regsadviseur.
Ekoloog; fisioloog, biochemikus;mikrobioloog; biokinetikus; sportwetenskaplike; sielkundige; fisikus; geoloog; GIS-spesialis; onderwyser; rekenaarwetenskaplike (IT); wiskundige statistikus.
Predikant; pastoor; jeugwerker; pastorale terapeut; beroepe in gemeenskapsontwikkeling
VAKKE WAT AANBEVEEL OF VEREIS WORD
Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe
Wiskunde, Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe
Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid (hang af van jou programkuese)
Wiskunde, Afrikaans en Engels
(*Uitsondering: BComm Bestuurswetenskappe - Afrikaans of Engels)
Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid
Wiskunde en Fisiese Wetenskappe
Wiskunde of Wiskundige Geletterdheid (hang af van jou programkeuse)
Wiskunde en Fisiese Wetenskappe, Lewensweten- skappe word sterk aanbeveel indien jy n program in die Biologiese Wetenskappe will volg
Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid