top of page

WAT IS DIE DOEL?

Die doel met hierdie webblad is om hulpmiddel te dien vir Lewensorientering onderwysers. In LEWENSORIENTERING VIR DIE JUFFROU is elke aspek van die vak Lewensorientering vir die senior fase in  'n eenvoudige manier uiteengesit volgens die Kurrikulum.  LEWENSORIENTERING VIR DIE JUFFROU hoop dat jy as "onnie" gerbruik sal maak van die praktiese voorbeelde, projekte, lesplanne en assessering om die vak Lewensorientering vir die leerders interesant en prettig te maak.

 

bottom of page