top of page

ervaringsleer

Ervaringsleer geskied wanneer die student:

  • ’n aksie uitvoer

  • die gevolge van die aksie waarneem

  • ’n veralgemening van die leerervaring

  • 'n beginsel formuleer

  • die beginsel in ’n nuwe situasie

 

In die voltooiing van hierdie siklus moet die stappe ten opsigte van tyd naby mekaar plaasvind om van waarde te wees en ’n bespreking daarvan sal verseker dat die student die regte beginsel formuleer.

bottom of page