top of page
lewensoriëntering
vir die juffrou
Leeruitkomstes vir Senior fase
Lewensoriëntering het dit ten doel om:
-
leerders te lei om hulle volle fisiese, intellektuele, persoonlike, emosionele en sosiale potensiaal te bereik;
-
leerders se vaardighede te ontwikkel om op uitdagings te reageer en om 'n aktiewe en verantwoordelike rol in
-
die ekonomie en samelewing te speel;
-
leerders te leer om hul grondwetlike regte en verantwoordelikhede uit te leef en om die regte van ander te
-
respekteer;
-
leerders te lei om ingeligte en verantwoordelike besluite te neem aangaande hul gesondheid, omgewing,
-
vakkeuses, verdere studie en loopbane; en
-
geleenthede te skep waar leerders begrip kan toon vir en deelneem aan
-
aktiwiteite wat beweging en liggaam
bottom of page