lewensoriëntering
vir die juffrou
koorporatiewe leer
Voor- en Nadele van kooperatiewe leer (groepwerk)
Voordele :
-
Leerders werk saam as ‘n groep en leer ken nuwe mense.
-
Groepwerk help leerders om saam te werk en te kommunikeer met mekaar.
-
Help leerders om individuele leiding te neem
-
Maak die werk vir leerders makliker as hulle in groepe werk, verdeel die werk tussen die groeplede.
-
Groepwerk maak elke leerder betrokke.
Nadele:
-
Nie al die leerders in groep werk saam nie.
-
Daar is nie altyd tyd om aan groeps opdragte te werk nie.
-
Leerders verwag gewoontlik van een leerders om alles te doen.
-
Leerers kry punte waarvoor hulle nie eers gewerk het nie
-
Plaas onodige druk op leerders.
Elemente van kooperatiewe leer:
-
Positiewe afhanklikheid
-
Promotiewe interaksie
-
Individuele en groep verantwoordlikheid
-
Interpersoonlike kominukasie
-
Groep prosessering
Wenke vir effektiewe groepwerk:
-
Wees motiveerend, vriendelik en verantwoordelik teenoor ander lede in groep.
-
Gee positiewe terugvoering oor ander lede in groep se idees.
-
Gee elke groepslid regverdige kans om sy deel of sê te sê oor opdrag.
-
Help om standaarde vir die groep te stel asook vir die werk.
-
Help om die groep te monitor oor die effektiewe saamwerk as groep.
-
Wees ‘n goeie luisteraar, gee aandag aan ander lede se bydra tot groep.
-
Maak seker dat elke groeplid deel is van die opdrag en elkeen ewe veel werk het om te doen.